Genade! EdeLAGbare: Humor en die hof
Condition: SECONDHAND
This is a secondhand book. The jacket image is indicative only and does not represent the condition of this copy. For information about the condition of this book you can email us.
In Genade! EdeLAGbare oortref Ian Wessels en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerlees hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, prokureurs, tolke, polisiemanne, spietkops, maatskaplike werkers, getuies en almal wat al paaie met die hof gekruis het, is gewillige "slagoffers" van die skreeusnaakse bydraes. Ian Wessels se doel was om 'n versamelde humoristiese werk met behulp van RSG- luisteraars se bydraes saam te stel. Sommige bydraes laat vergange tye van polisiepatrollies te perd of te fiets herleef, terwyl ander met deernis kyk na mense vir wie die reguit paadjie of "de smalle weg" darem net te eentonig is.
Author: Ian Wessels
Format: Paperback, 240 pages, 137mm x 212mm, 500 g
Published: 2016, LAPA Publishers, South Africa
Genre: Humour: Collections & General
Description

$10.00